WANNEER LAAS IS U TRUSTAKTE HERSIEN?

‘n Trustakte is die stigtingsdokument van ‘n Trust. Dit is dus ‘n geskrewe dokument in terme waarvan die Trust gestig is en is die dokumente waarvolgens die Trust bestuur en administreer moet word.

‘n Belangrik evraag om te vra is: “Is my Trustakte geldig en op datum?”

Ongelukkig is baie Trustaktes verouderd en soms ongeldig en is dit daarom baie belangrik om u Trustakte te laat hersien.

‘n Trustakte wat verouderd is, belangrike klousules ontbreek of selfs ongeldig is, kan onaangename gevolge hê.

Kontak ons gerus vir al u trustverwante navrae: Anél Malherbe: 079 412 3630 | anel@malherbelaw.co.za

Vrywaring

Die inligting vervat in hierdie artikel word slegs vir algemene inligting en opvoedkundige doeleindes verskaf en moet nie as regsadvies oor enige onderwerp beskou word nie. Lesers moet nie optree of daarvan weerhou om op te tree op grond van enige inhoud wat in hierdie artikel ingesluit is sonder om regs- of ander professionele advies in te win nie.